Openbaring 6:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 En ek het gesien toe die Lam+ een van die sewe seëls oopmaak,+ en ek het een van die vier lewende wesens+ met ’n stem so hard soos ’n donderslag hoor sê: “Kom!”
6 En ek het gesien toe die Lam+ een van die sewe seëls oopmaak,+ en ek het een van die vier lewende wesens+ met ’n stem so hard soos ’n donderslag hoor sê: “Kom!”