Openbaring 10:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Ek het na die engel toe gegaan en vir hom gesê om die klein boekrol vir my te gee. Hy het vir my gesê: “Neem dit en eet dit op,+ en dit sal jou maag bitter maak, maar in jou mond sal dit soet wees, soos heuning.”
9 Ek het na die engel toe gegaan en vir hom gesê om die klein boekrol vir my te gee. Hy het vir my gesê: “Neem dit en eet dit op,+ en dit sal jou maag bitter maak, maar in jou mond sal dit soet wees, soos heuning.”