Genesis 34:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Maar op die derde dag, toe hulle in pyn was,+ het die twee seuns van Jakob, Siʹmeon en Levi,+ broers van Dina,+ elkeen sy swaard geneem en, sonder dat iemand iets vermoed het, na die stad gegaan en almal wat manlik is, doodgemaak.+
25 Maar op die derde dag, toe hulle in pyn was,+ het die twee seuns van Jakob, Siʹmeon en Levi,+ broers van Dina,+ elkeen sy swaard geneem en, sonder dat iemand iets vermoed het, na die stad gegaan en almal wat manlik is, doodgemaak.+