Genesis 37:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Daarna het hulle gaan sit om brood te eet.+ Toe hulle hulle oë opslaan en kyk, was daar ’n karavaan Ismaeliete+ wat uit Giʹlead gekom het, en hulle kamele het labdanum en balsem en harsagtige bas+ gedra, op pad om dit na Egipte af te neem.
25 Daarna het hulle gaan sit om brood te eet.+ Toe hulle hulle oë opslaan en kyk, was daar ’n karavaan Ismaeliete+ wat uit Giʹlead gekom het, en hulle kamele het labdanum en balsem en harsagtige bas+ gedra, op pad om dit na Egipte af te neem.