Genesis 39:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Maar op ’n dag het hy, soos op ander dae, in die huis ingegaan om sy sake te behartig, en nie een van die manne van die huis was daar in die huis nie.+
11 Maar op ’n dag het hy, soos op ander dae, in die huis ingegaan om sy sake te behartig, en nie een van die manne van die huis was daar in die huis nie.+