Genesis 41:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 En Josef het ’n baie groot hoeveelheid graan bly ophoop,+ soos die sand van die see, totdat hulle uiteindelik opgehou het om dit te tel, want dit was ontelbaar.+
49 En Josef het ’n baie groot hoeveelheid graan bly ophoop,+ soos die sand van die see, totdat hulle uiteindelik opgehou het om dit te tel, want dit was ontelbaar.+