Genesis 41:56 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 56 En die hongersnood het oor die hele oppervlak van die aarde geheers.+ Toe het Josef al die graanskure wat in hulle midde was, begin oopmaak en aan die Egiptenaars verkoop,+ aangesien die hongersnood Egipteland stewig in sy greep gekry het.
56 En die hongersnood het oor die hele oppervlak van die aarde geheers.+ Toe het Josef al die graanskure wat in hulle midde was, begin oopmaak en aan die Egiptenaars verkoop,+ aangesien die hongersnood Egipteland stewig in sy greep gekry het.