Genesis 42:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Josef het onmiddellik die drome onthou wat hy aangaande hulle gedroom het,+ en hy het vir hulle gesê: “Julle is spioene! Julle het gekom om die onbeskutte toestand van die land te sien!”+ Genesis Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 42:9 Die Wagtoring,2015/5/1, bl. 13
9 Josef het onmiddellik die drome onthou wat hy aangaande hulle gedroom het,+ en hy het vir hulle gesê: “Julle is spioene! Julle het gekom om die onbeskutte toestand van die land te sien!”+