Genesis 43:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Toe Josef Benjamin by hulle sien, het hy dadelik vir die man wat oor sy huis was, gesê: “Neem die manne na die huis en slag diere en tref voorbereidings,+ want die manne gaan vanmiddag by my eet.”
16 Toe Josef Benjamin by hulle sien, het hy dadelik vir die man wat oor sy huis was, gesê: “Neem die manne na die huis en slag diere en tref voorbereidings,+ want die manne gaan vanmiddag by my eet.”