Genesis 47:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Wanneer dit opbrengs gelewer het,+ moet julle ’n vyfde aan Farao gee,+ maar vier dele sal julle s’n word as saad vir die land en as voedsel vir julle en vir dié wat in julle huise is en vir julle kindertjies om te eet.”+
24 Wanneer dit opbrengs gelewer het,+ moet julle ’n vyfde aan Farao gee,+ maar vier dele sal julle s’n word as saad vir die land en as voedsel vir julle en vir dié wat in julle huise is en vir julle kindertjies om te eet.”+