25 Hy kom van die God van jou vader af,+ en hy sal jou help;+ en hy is by die Almagtige,+ en hy sal jou seën met die seëninge van die hemel daar bo,+ met die seëninge van die waterdiepte wat daar onder lê,+ met die seëninge van die borste en die moederskoot.+