Genesis 16:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Toe het sy die naam van Jehovah, wat met haar gepraat het, genoem: “U is ’n God wat sien”,+ want sy het gesê: “Het ek hier werklik hom aanskou wat my sien?”
13 Toe het sy die naam van Jehovah, wat met haar gepraat het, genoem: “U is ’n God wat sien”,+ want sy het gesê: “Het ek hier werklik hom aanskou wat my sien?”