Genesis 18:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Maar hy het nog verder gesê: “Asseblief tog, kyk, ek het dit op my geneem om met Jehovah te praat:+ Gestel daar word twintig gevind.” En hy het gesê: “Ek sal dit ter wille van die twintig nie verwoes nie.”+
31 Maar hy het nog verder gesê: “Asseblief tog, kyk, ek het dit op my geneem om met Jehovah te praat:+ Gestel daar word twintig gevind.” En hy het gesê: “Ek sal dit ter wille van die twintig nie verwoes nie.”+