23 Sweer dan nou hier by God+ vir my dat jy nie aan my en aan my nakomelinge en aan my nageslag ontrou sal wees nie;+ dat jy, volgens die lojale liefde waarmee ek jou behandel het,+ met my sal handel en met die land waarin jy tot nou toe as ’n vreemdeling gewoon het.”+