Genesis 30:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En Ruben+ het in die dae van die koringoes+ gaan stap en liefdesappels in die veld gevind. En hy het dit na sy moeder Lea gebring. Toe het Ragel vir Lea gesê: “Gee my asseblief van jou seun se liefdesappels.”+ Genesis Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 30:14 Die Wagtoring,2007/10/1, bl. 11 2004/1/15, bl. 28
14 En Ruben+ het in die dae van die koringoes+ gaan stap en liefdesappels in die veld gevind. En hy het dit na sy moeder Lea gebring. Toe het Ragel vir Lea gesê: “Gee my asseblief van jou seun se liefdesappels.”+