Eksodus 8:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Na verloop van tyd het Farao Moses en Aäron geroep en gesê: “Versoek Jehovah dringend+ dat hy die paddas van my en my volk verwyder, aangesien ek die volk wil wegstuur sodat hulle aan Jehovah offerandes kan bring.”+
8 Na verloop van tyd het Farao Moses en Aäron geroep en gesê: “Versoek Jehovah dringend+ dat hy die paddas van my en my volk verwyder, aangesien ek die volk wil wegstuur sodat hulle aan Jehovah offerandes kan bring.”+