Eksodus 9:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Staan môreoggend vroeg op en gaan staan voor Farao,+ en jy moet vir hom sê: ‘Só het Jehovah, die God van die Hebreërs, gesê: “Stuur my volk weg sodat hulle my kan dien.+
13 Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Staan môreoggend vroeg op en gaan staan voor Farao,+ en jy moet vir hom sê: ‘Só het Jehovah, die God van die Hebreërs, gesê: “Stuur my volk weg sodat hulle my kan dien.+