Eksodus 9:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En die hael het die hele Egipteland geslaan. Die hael het alles geslaan wat in die veld was, mens sowel as dier, en allerhande plante van die veld; en dit het allerhande bome van die veld verpletter.+
25 En die hael het die hele Egipteland geslaan. Die hael het alles geslaan wat in die veld was, mens sowel as dier, en allerhande plante van die veld; en dit het allerhande bome van die veld verpletter.+