Eksodus 13:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 God het die volk derhalwe met ’n omweg met die pad van die wildernis van die Rooi See laat gaan.+ Die kinders van Israel het egter in slagorde uit Egipteland opgetrek.+
18 God het die volk derhalwe met ’n omweg met die pad van die wildernis van die Rooi See laat gaan.+ Die kinders van Israel het egter in slagorde uit Egipteland opgetrek.+