Eksodus 14:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Toe het die engel+ van die ware God wat voor die kamp van Israel uit getrek het, weggetrek en na hulle agterhoede gegaan, en die wolkkolom het van hulle voorhoede weggetrek en agter hulle gaan staan.+ Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 14:19 Die Wagtoring,1991/2/1, bl. 17
19 Toe het die engel+ van die ware God wat voor die kamp van Israel uit getrek het, weggetrek en na hulle agterhoede gegaan, en die wolkkolom het van hulle voorhoede weggetrek en agter hulle gaan staan.+