Eksodus 14:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Eindelik het die kinders van Israel op droë grond deur die see getrek,+ terwyl die waters vir hulle ’n muur aan hulle regter- en aan hulle linkerkant was.+
22 Eindelik het die kinders van Israel op droë grond deur die see getrek,+ terwyl die waters vir hulle ’n muur aan hulle regter- en aan hulle linkerkant was.+