Eksodus 18:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En Moses het vir sy skoonvader alles vertel wat Jehovah Farao en Egipte weens Israel aangedoen het,+ en al die teëspoed wat hulle op die pad oorgekom het,+ en tog het Jehovah hulle verlos.+
8 En Moses het vir sy skoonvader alles vertel wat Jehovah Farao en Egipte weens Israel aangedoen het,+ en al die teëspoed wat hulle op die pad oorgekom het,+ en tog het Jehovah hulle verlos.+