Eksodus 22:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 moet daar ’n eed+ by Jehovah tussen hulle twee afgelê word dat hy nie sy hand op die goed van sy naaste gelê het nie;+ en die eienaar moet dit aanvaar, en die ander hoef geen vergoeding te gee nie.
11 moet daar ’n eed+ by Jehovah tussen hulle twee afgelê word dat hy nie sy hand op die goed van sy naaste gelê het nie;+ en die eienaar moet dit aanvaar, en die ander hoef geen vergoeding te gee nie.