Eksodus 22:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Maar as iemand iets van sy naaste vra,+ en dit word vermink of sterf terwyl die eienaar nie daarby is nie, moet hy vir seker vergoeding gee.+
14 “Maar as iemand iets van sy naaste vra,+ en dit word vermink of sterf terwyl die eienaar nie daarby is nie, moet hy vir seker vergoeding gee.+