Eksodus 26:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 “En die tabernakel moet jy van tien tentdoeke maak,+ van fyn gedraaide linnedraad en blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof.+ Met gerubs,+ die werk van ’n borduurder, moet jy dit maak.
26 “En die tabernakel moet jy van tien tentdoeke maak,+ van fyn gedraaide linnedraad en blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof.+ Met gerubs,+ die werk van ’n borduurder, moet jy dit maak.