Eksodus 28:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En jy moet die twee stene op die skouerstukke van die efod sit as gedagtenisstene vir die kinders van Israel;+ en Aäron moet hulle name op sy twee skouerstukke as ’n gedagtenis voor Jehovah dra.
12 En jy moet die twee stene op die skouerstukke van die efod sit as gedagtenisstene vir die kinders van Israel;+ en Aäron moet hulle name op sy twee skouerstukke as ’n gedagtenis voor Jehovah dra.