Eksodus 29:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En as daar van die vleis van die inhuldigingsoffer en van die brood tot die oggend toe sou oorbly, dan moet jy wat oorgebly het, met vuur verbrand.+ Dit mag nie geëet word nie, want dit is iets heiligs.
34 En as daar van die vleis van die inhuldigingsoffer en van die brood tot die oggend toe sou oorbly, dan moet jy wat oorgebly het, met vuur verbrand.+ Dit mag nie geëet word nie, want dit is iets heiligs.