Eksodus 30:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En hulle moet hulle hande en hulle voete was sodat hulle nie sterf nie,+ en dit moet vir hulle dien as ’n voorskrif tot onbepaalde tyd, vir hom en sy nageslag in al hulle geslagte.”+
21 En hulle moet hulle hande en hulle voete was sodat hulle nie sterf nie,+ en dit moet vir hulle dien as ’n voorskrif tot onbepaalde tyd, vir hom en sy nageslag in al hulle geslagte.”+