Eksodus 34:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Kap vir jou twee kliptafels uit soos die eerstes,+ en ek sal op die tafels die woorde skryf wat op die eerste tafels was,+ wat jy verbrysel het.+
34 Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Kap vir jou twee kliptafels uit soos die eerstes,+ en ek sal op die tafels die woorde skryf wat op die eerste tafels was,+ wat jy verbrysel het.+