Eksodus 34:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En die eersteling van ’n esel moet jy met ’n skaap loskoop.+ Maar as jy dit nie loskoop nie, dan moet jy sy nek breek. Elke eersgeborene van jou seuns moet jy loskoop.+ En hulle mag nie met leë hande voor my verskyn nie.+
20 En die eersteling van ’n esel moet jy met ’n skaap loskoop.+ Maar as jy dit nie loskoop nie, dan moet jy sy nek breek. Elke eersgeborene van jou seuns moet jy loskoop.+ En hulle mag nie met leë hande voor my verskyn nie.+