Eksodus 35:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Elke man en vrou wie se hart hulle aangedryf het om iets te bring vir al die werk wat Jehovah deur middel van Moses beveel het om te doen, het dit gebring; die kinders van Israel het ’n vrywillige gawe vir Jehovah gebring.+
29 Elke man en vrou wie se hart hulle aangedryf het om iets te bring vir al die werk wat Jehovah deur middel van Moses beveel het om te doen, het dit gebring; die kinders van Israel het ’n vrywillige gawe vir Jehovah gebring.+