-
Eksodus 36:6Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
6 Toe het Moses beveel dat hulle ’n aankondiging deur die kamp moet laat gaan en sê: “Manne en vroue, moenie nog materiaal vir die heilige bydrae vervaardig nie.” So is die volk daarvan weerhou om dit in te bring.
-