-
Eksodus 36:9Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
9 Die lengte van elke tentdoek was agt-en-twintig el, en die breedte van elke tentdoek vier el. Daar was een maat vir al die tentdoeke.
-