Eksodus 37:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En hulle was gerubs wat twee vlerke na bo uitgesprei het en die deksel met hulle vlerke beskut het,+ en hulle gesigte was na mekaar toe. Die gesigte van die gerubs was na die deksel gekeer.+
9 En hulle was gerubs wat twee vlerke na bo uitgesprei het en die deksel met hulle vlerke beskut het,+ en hulle gesigte was na mekaar toe. Die gesigte van die gerubs was na die deksel gekeer.+