2 “‘Of wanneer ’n siel aan iets onreins raak, hetsy die dooie liggaam van ’n onrein wilde dier of die dooie liggaam van ’n onrein mak dier of die dooie liggaam van ’n onrein kruipende diertjie,+ al was dit vir hom verborge,+ is hy nogtans onrein en het hy skuldig geword.+