Levitikus 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 of hoegenaamd enigiets waaroor hy vals sou kon sweer, en hy moet vir die volle bedrag daarvan vergoeding gee,+ en hy moet ’n vyfde daarvan byvoeg. Aan die een wie s’n dit is, moet hy dit gee op die dag dat sy skuld bewys word.
5 of hoegenaamd enigiets waaroor hy vals sou kon sweer, en hy moet vir die volle bedrag daarvan vergoeding gee,+ en hy moet ’n vyfde daarvan byvoeg. Aan die een wie s’n dit is, moet hy dit gee op die dag dat sy skuld bewys word.