Levitikus 8:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Daarna het hy vir hom die kleed+ aangetrek en hom met die lyfband+ omgord en vir hom die moulose oorkleed+ aangetrek en vir hom die efod+ aangetrek en hom met die gordel+ van die efod omgord, waarmee hy dit styf om hom vasgebind het.
7 Daarna het hy vir hom die kleed+ aangetrek en hom met die lyfband+ omgord en vir hom die moulose oorkleed+ aangetrek en vir hom die efod+ aangetrek en hom met die gordel+ van die efod omgord, waarmee hy dit styf om hom vasgebind het.