Levitikus 16:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En hy moet versoening doen vir die allerheiligste plek,+ en vir die tent+ van samekoms en vir die altaar+ moet hy versoening doen; en vir die priesters en vir die hele volk van die gemeente moet hy versoening doen.+
33 En hy moet versoening doen vir die allerheiligste plek,+ en vir die tent+ van samekoms en vir die altaar+ moet hy versoening doen; en vir die priesters en vir die hele volk van die gemeente moet hy versoening doen.+