Levitikus 23:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 En julle moet dit sewe dae in die jaar as ’n fees vir Jehovah vier.+ As ’n insetting tot onbepaalde tyd in julle geslagte moet julle dit in die sewende maand vier.
41 En julle moet dit sewe dae in die jaar as ’n fees vir Jehovah vier.+ As ’n insetting tot onbepaalde tyd in julle geslagte moet julle dit in die sewende maand vier.