8 Maar as hy te arm geword het vir die geskatte waarde,+ dan moet hy die persoon voor die priester stel, en die priester moet aan hom ’n waarde toeken.+ Volgens wat hy kan bekostig wat die gelofte gedoen het,+ moet die priester aan hom ’n waarde toeken.