Numeri 6:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En die priester moet ’n gekookte+ blad van die ram en een ongesuurde ringvormige koek uit die mandjie en een ongesuurde platkoek+ neem en dit op die palms van die Nasireʹër sit nadat hy die teken van sy Nasireʹërskap laat afskeer het.
19 En die priester moet ’n gekookte+ blad van die ram en een ongesuurde ringvormige koek uit die mandjie en een ongesuurde platkoek+ neem en dit op die palms van die Nasireʹër sit nadat hy die teken van sy Nasireʹërskap laat afskeer het.