29 Toe het Moses vir Hobab, die seun van Reʹhuel,+ die Midianiet, die skoonvader van Moses, gesê: “Ons vertrek na die plek waarvan Jehovah gesê het: ‘Ek sal dit aan julle gee.’+ Kom tog saam met ons, en ons sal beslis aan jou goed doen,+ want Jehovah het goeie dinge oor Israel gespreek.”+