Numeri 11:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Toe het die volk opgestaan daardie hele dag en hele nag en die hele volgende dag en die kwartels bly versamel. Hy wat die minste bymekaargemaak het, het tien homer+ versamel, en hulle het dit vir hulle wyd uitgesprei rondom die kamp.
32 Toe het die volk opgestaan daardie hele dag en hele nag en die hele volgende dag en die kwartels bly versamel. Hy wat die minste bymekaargemaak het, het tien homer+ versamel, en hulle het dit vir hulle wyd uitgesprei rondom die kamp.