Numeri 13:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Toe het Kaleb+ die volk probeer stilmaak teenoor Moses en gesê: “Laat ons dadelik optrek, en ons sal dit sekerlik in besit neem, want ons kan gewis die oorhand daaroor kry.”+
30 Toe het Kaleb+ die volk probeer stilmaak teenoor Moses en gesê: “Laat ons dadelik optrek, en ons sal dit sekerlik in besit neem, want ons kan gewis die oorhand daaroor kry.”+