Numeri 17:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Praat met die kinders van Israel en neem van hulle vir elke vaderhuis een staf+ van al hulle owerstes,+ volgens die huis van hulle vaders, twaalf stawwe. Jy moet die naam van elkeen op sy staf skryf.
2 “Praat met die kinders van Israel en neem van hulle vir elke vaderhuis een staf+ van al hulle owerstes,+ volgens die huis van hulle vaders, twaalf stawwe. Jy moet die naam van elkeen op sy staf skryf.