11 En as sy vader geen broers het nie, dan moet julle sy erfdeel aan sy bloedverwant gee+ wat naaste aan hom is van sy familie, en hy moet dit in besit neem. En dit moet vir die kinders van Israel dien as ’n insetting ingevolge ’n regterlike beslissing, net soos Jehovah Moses beveel het.’”