Numeri 33:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe het hulle van Mara af weggetrek en by Elim+ gekom. En in Elim was twaalf waterfonteine en sewentig palmbome. En hulle het daar kamp opgeslaan.
9 Toe het hulle van Mara af weggetrek en by Elim+ gekom. En in Elim was twaalf waterfonteine en sewentig palmbome. En hulle het daar kamp opgeslaan.