Deuteronomium 1:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Waarheen trek ons op? Ons broers het ons hart laat smelt+ deur te sê: “’n Volk, groter en langer as ons,+ stede, groot en tot aan die hemel versterk,+ en ook die kinders van die Enakiete+ het ons daar gesien.”’ Deuteronomium Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 1:28 Die Wagtoring,2013/8/15, bl. 11
28 Waarheen trek ons op? Ons broers het ons hart laat smelt+ deur te sê: “’n Volk, groter en langer as ons,+ stede, groot en tot aan die hemel versterk,+ en ook die kinders van die Enakiete+ het ons daar gesien.”’