Deuteronomium 13:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 mag jy nie na die woorde van dié profeet of na die dromer van dié droom luister nie,+ want Jehovah julle God stel julle op die proef+ om te weet of julle Jehovah julle God liefhet met julle hele hart en julle hele siel.+
3 mag jy nie na die woorde van dié profeet of na die dromer van dié droom luister nie,+ want Jehovah julle God stel julle op die proef+ om te weet of julle Jehovah julle God liefhet met julle hele hart en julle hele siel.+