19 “As jy ’n stad baie dae lank beleër deur daarteen te veg om dit in te neem, mag jy sy bome nie verwoes deur ’n byl daarteen te swaai nie; want jy moet daarvan eet, en jy mag dit nie afkap nie,+ want is die boom van die veld ’n mens, dat dit deur jou beleër moet word?